During March 2011 I paid a flying visit to Marocco. Spend some time in Rabat and visited the ancient city of Fez. What an experience. These are a few of my images - your comments would be welcome.
Die abstrakte argitektoniese skote word baie interessante ontwerpe, Leo. Ek hou van die strakheid daarvan, veral die heel laaste een regs onder. Laat my dink aan my eie foto's van Santa Fe. Die mensfoto's, veral die man wat oorleun oor die vruge, derde ry van onder af regs boei ook as 'n mens in omgewing studie. Jou foto's inspireer mens om die plek te besoek. Mooiloop!