photo sharing and upload picture albums photo forums search pictures popular photos photography help login
barryml | all galleries >> South Africa >> Mapelane >> Mapelane Camp > Mapelane Camp
previous | next
Mapelane Camp
01-SEP-2006 Barry Loxton

Mapelane Camp

Nikon D70s
1/160s f/6.3 at 65.0mm full exif

other sizes: small medium large original
share
Daan & Ilze Burger 19-Oct-2013 17:20
Bill, het nie antwoord nie, maar sal baie graag wil hoor hoe dit gegaan het met jul terugkeer. Hoe groot is jul groep? Ons is twee (55 jr oud) wat alleen wil gaan vir die laaste week in Mei. Mens hoor soveel stories ........... ons is maar 'n funny nasie as dit by die dinge kom.
email asb daan.woodart@gmail.com
Bill de Beer 20-Aug-2013 15:16
Goeie dag ons het bespreek by die kamp terein van die 19.12.2013 tot 03.01.2013 ek wil net weet of jy op die strant kan ry en as jy kan het jy permit nodig,waar kan ek permit kry
Is daar nog plekke daarnaby waar jy ook op strand kan ry
Kan ek ook scuba en snorkel daar en met wie kan ons reel om tegaan scuba
Baie dankie
Type your message and click Add Comment
It is best to login or register first but you may post as a guest.
Enter an optional name and contact email address. Name
Name Email
help private comment