Guest Speaker was Martin Wels Editor of Nose Week
Worcester Boys High / H.J.S. Worcester -
Class of 1963 will celebrate their 50th reunion
which coincides with the annual reunion on 4 October 2013.
Please RSVP as soon as possible to Etienne. Cell: or
email: asmook@telkomsa.net
for further details.
Hello Daar, Net kort skrywe, ek was heel verbaas om hierdie website te kry op die internet. Ek het net terloops al die ou plekke van die verlede opgesoek onder andere die ou skool. Ek was daar van st 6 - 10. Matriek 1966. Ek het een maal klompie jare gelede daar verby gery en gesien deel van die ou gebou is weggeneem, die deel langs die laerskool. In my tyd was mnr van Huysteen (Kees) die hoof. My ma (mev Kroezen) het ook vir n tyd daar skool gehou. As iemand hierdie skrywe dalk sien en my onthou, skryf gerus terug. Sal graag eendag n reunie wil bywoon. Van my klasmaats was....Pierre Rabie, Danie du Toit, Piet Hugo, etc....Dink ek moet iewers nog n foto van almal he wat tydens "malparade" kort voor die matriekeksamen geneem was. Groete ...Theuns Kroezen. email mjkroezen@bigpond.com