Bill, het nie antwoord nie, maar sal baie graag wil hoor hoe dit gegaan het met jul terugkeer. Hoe groot is jul groep? Ons is twee (55 jr oud) wat alleen wil gaan vir die laaste week in Mei. Mens hoor soveel stories ........... ons is maar 'n funny nasie as dit by die dinge kom. email asb daan.woodart@gmail.com
Bill de Beer
20-Aug-2013 15:16
Goeie dag ons het bespreek by die kamp terein van die 19.12.2013 tot 03.01.2013 ek wil net weet of jy op die strant kan ry en as jy kan het jy permit nodig,waar kan ek permit kry Is daar nog plekke daarnaby waar jy ook op strand kan ry Kan ek ook scuba en snorkel daar en met wie kan ons reel om tegaan scuba Baie dankie