Arno, Ek besoek die blad nog gereeld en geniet die foto's. Dis 'n reuse werk om dit seker saam te stel. Ek hou van die "self-catering" opset en maak vrylik daarvan gebruik. Ek ry baie in die Oos-Kaap en bly maar by sulke plekke oor. Ek vlieg volgende week Pretoria toe, maar nou nie so ver noord tot by Hazyview nie. Ek hou julle in gedagte as ek weer daar rond kom. Groete. Dirk van Uitenhage (louwcc@ananzi.co.za)